Fantasieliteratuur in die multikulturele Afrikaans klaskamer.
dc.contributor.advisor | Swanepoel, Eduen. | |
dc.contributor.author | Gumbi, Thembi Gloria. | |
dc.date.accessioned | 2012-07-05T07:51:49Z | |
dc.date.available | 2012-07-05T07:51:49Z | |
dc.date.created | 1999 | |
dc.date.issued | 1999 | |
dc.description | Thesis (M.A.) - University of Natal, Durban, 1999. | en |
dc.description.abstract | In hierdie mini-skripsie word daar na fantasieliteratuur in die multikulturele Afrikaans klaskamer gekyk. Die aard van fantasieliteratuur, naamlik die fabel, sprokie, volksverhaal, mite, legende en toekomsfiksie word omskryf. Die studie poog ook om die ooreenkomste wat bestaan tussen fantasieliteratuur in Engels, Afrikaans, Zoeloe en SeSotho uit te wys en om aan te dui wat die implikasie van hierdie ooreenkomste binne die multikulturele Afrikaanse klas is. SUMMARY This mini-thesis focuses on the study of Fantasy literature in the multicultural Afrikaans classroom. Different genres, ego fable , myth, folktale, fairytale, legend and science fiction will be looked at. The study will also try to look at the similarities present in the fantasy literature of English, Afrikaans, Zulu and seSotho and the implications thereof in the multicultural Afrikaans class. | en |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10413/5665 | |
dc.language.iso | other | en |
dc.subject | Afrikaans literature--Study and teaching--Foreign speakers. | en |
dc.subject | Multicultural education--South Africa. | en |
dc.subject | Fantasy in literature. | en |
dc.subject | Theses--Afrikaans en Nederlands. | en |
dc.title | Fantasieliteratuur in die multikulturele Afrikaans klaskamer. | en |
dc.type | Thesis | en |