Fantasieliteratuur in die multikulturele Afrikaans klaskamer.
Date
1999
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
In hierdie mini-skripsie word daar na fantasieliteratuur in die multikulturele
Afrikaans klaskamer gekyk. Die aard van fantasieliteratuur, naamlik die fabel,
sprokie, volksverhaal, mite, legende en toekomsfiksie word omskryf. Die studie
poog ook om die ooreenkomste wat bestaan tussen fantasieliteratuur in Engels,
Afrikaans, Zoeloe en SeSotho uit te wys en om aan te dui wat die implikasie van
hierdie ooreenkomste binne die multikulturele Afrikaanse klas is. SUMMARY
This mini-thesis focuses on the study of Fantasy literature in the multicultural
Afrikaans classroom. Different genres, ego fable , myth, folktale, fairytale, legend
and science fiction will be looked at. The study will also try to look at the
similarities present in the fantasy literature of English, Afrikaans, Zulu and
seSotho and the implications thereof in the multicultural Afrikaans class.
Description
Thesis (M.A.) - University of Natal, Durban, 1999.
Keywords
Afrikaans literature--Study and teaching--Foreign speakers., Multicultural education--South Africa., Fantasy in literature., Theses--Afrikaans en Nederlands.