Repository logo
 

Oor strategiee vir die verbetering van die onderrig en assessering van mondelinge vaardighede in Afrikaans tweede taal.

Loading...
Thumbnail Image

Date

2001

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Abstract

This article researches the attitude of learners to the oral activities in the Afrikaans Second Language classroom. The apparent discrepancy between learners' communicative competence and the oral year mark awarded by school-based educators is looked at. It seems as though neither educators nor learners participate very enthusiastically in oral activities in the classroom. Educators on the one hand appear to be preoccupied with assessment and the completion of a syllabus rather than with developing the communicative competence of learners. Learners on the other hand fear being censured and mocked by their peers and the assessment process most commonly used in the classroom compounds this anxiety. In Section 4 suggestions are made for reducing assessment anxiety so as to encourage learners to communicate spontaneously in Afrikaans. Learners of an additional language need to be provided with the opportunity to engage in oral activities that elicit the use of the target language in such a way that the learner's enthusiasm to participate neutralises the fear of using linguistic structures that they feel they have not yet mastered. OPSOMMING In hierdie artikel word leerders se houding !eenoor die mondelinge akliwiteite in die Afrikaans Tweede Taal klaskamer ondersoek. Die klaarblyklike wanverhouding lussen die leerders se kommunikaliewe vaardigheid en die mondeiinge jaarpunt wat deur onderwysers toegeken word, word ondersoek. Uit die studie blyk dit dat nog die leerders nog die onderwysers baie entoesiasties deelneem aan mondelinge aktiwiteite in die klaskamer. Die onderwysers blyk behep te wees met die insamel van punte en die voltooiing van leerplan items sonder om aandag te skenk aan die ontwikkeling van leerders se kommunikatiewe vaardighede. Die vrees wat leerders het vir die sensuur deur hulle portuurgroep, word versterk deur die evalueringsangs wat die assesseringsmetodes skep. Voorstelle word gemaak om leerders se kommunikasievrees en toelsangs te verminder om sodoende leerders aan te moedig om sponlaan in Afrikaans te kommunikeer. Leerders van 'n Tweede Taal moet die geleentheid gegun word vir mondelinge aktiwiteite wat taal-in-gebruik sal ontlok, waar die entoesiasme vir die taak die leerder sal laat vergeet van die taalkennis wat nog nie bemeester is nie en wat deur deelname aan die aktiwiteit ontdek word.

Description

Thesis (M.A.)-University of Natal, 2001.

Keywords

Afrikaans language--Study and teaching--Foreign speakers., Afrikaans language--Spoken Afrikaans--Study and teaching., Theses--Afrikaans en Nederlands.

Citation

DOI